Coverbild der Sendung Reisigers

Reisigers

Podcast von Louis Janse van Rensburg

Englisch

Unterhal​tung

Begrenztes Angebot

2 Monate für 1 €

Dann 4,99 € / MonatJederzeit kündbar.

  • 20 Stunden Hörbücher / Monat
  • Podcasts nur bei Podimo
  • Alle kostenlosen Podcasts
Loslegen

Mehr Reisigers

South Africa’s first ever feature-length podcast film. Reisigers takes you on a journey of self-discovery, loss, love, and adventure - all in a cinematic experience for your ears. d-_-b

Alle Folgen

16 Folgen

Episode Reeks: Reisigers - Ep #5/5 - Sterrestof (Finale) Cover

Reeks: Reisigers - Ep #5/5 - Sterrestof (Finale)

Reisigers: Die Reeks - Episode #5 van 5 - Sterrestof (Finale).   Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks.   Die finale episode van Reisigers: Die Reeks - Episode #5 "Sterrestof". Konflik. Pyn. Verlossing. Hernuwing. Alles kom vol sirkel terug na waar dit begin het. Is ons vriende gereed?   ——   Episode Notas:   Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf [https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf]   ——   Reisigers:   Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg.   Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl.   Klankontwerp deur Gideon Botes.   Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën.   Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark.   Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film.   Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore.   * Oorspronklike dialoog. * Meeslepende toneelbeskrywings. * Talentvolle stemkunstenaars. * Betowerende musiek. * Atmosferiese byklanke   ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek.   ——   Luister Skakels:   Vind, volg en lusiter na Reisigers op Apple Podcasts, Spotify, Amazon Music of Youtube. * Webwerf: www.louis.africa/reisigers [http://www.louis.africa/reisigers]  * Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599 [https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599] * Spotify: https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC [https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC]   * Amazon Music: https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers [https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers]   * Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E [https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E]     ——   Aanbieder:   Louis Janse van Rensburg. Skrywer en vervaardiger van Reisigers.   Louis Janse van Rensburg is 'n skrywer, vervaardiger, en entrepreneur gebaseer in Johannesburg, Suid-Afrika. Getroud met twee kinders, is Louis die uitvoerende hoof van die Heavy Chef Foundation, 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan entrepreneur ontwikkeling. Reisigers is 'n passieprojek wat moontlik gemaak was danksy die onwrikbare ondersteuning van talentvolle kunstenaars, sy familie, vriende, en gemeenskap.   https://www.linkedin.com/in/louisjvr/ [https://www.linkedin.com/in/louisjvr/] jvrlouis@gmail.com [jvrlouis@gmail.com]

14. Nov. 2025 - 29 min
Episode Kommentaar: Ep #4 (Reisigers Reeks) Cover

Kommentaar: Ep #4 (Reisigers Reeks)

Kommentaar: Episode #4 (Reisigers: Die Reeks) Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #4 "Rigting". Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf [https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf] —— Reisigers: Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl. Klankontwerp deur Gideon Botes. Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën. Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark. Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film. Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore. * Oorspronklike dialoog. * Meeslepende toneelbeskrywings. * Talentvolle stemkunstenaars. * Betowerende musiek. * Atmosferiese byklanke ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek. —— Luister Skakels: Vind, volg en lusiter na Reisigers op Apple Podcasts, Spotify, Amazon Music of Youtube. * Webwerf: www.louis.africa/reisigers [http://www.louis.africa/reisigers]  * Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599 [https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599] * Spotify: https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC [https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC]   * Amazon Music: https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers [https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers]   * Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E [https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E]   —— Aanbieder: Louis Janse van Rensburg. Skrywer en vervaardiger van Reisigers. Louis Janse van Rensburg is 'n skrywer, vervaardiger, en entrepreneur gebaseer in Johannesburg, Suid-Afrika. Getroud met twee kinders, is Louis die uitvoerende hoof van die Heavy Chef Foundation, 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan entrepreneur ontwikkeling. Reisigers is 'n passieprojek wat moontlik gemaak was danksy die onwrikbare ondersteuning van talentvolle kunstenaars, sy familie, vriende, en gemeenskap. https://www.linkedin.com/in/louisjvr/ [https://www.linkedin.com/in/louisjvr/] jvrlouis@gmail.com [jvrlouis@gmail.com]

11. Nov. 2025 - 23 min
Episode Reeks: Reisigers - Ep #4/5 - Rigting Cover

Reeks: Reisigers - Ep #4/5 - Rigting

Reisigers: Die Reeks - Episode #4 van 5 - Rigting.   Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks.   Ons vang op met die voorlaaste Episode #4 "Rigting". Die pad na die einde word korter. Die vriende berei hulself voor vir ’n afskeidspartytjie, maar dit is nie net die partytjie wat wag nie. Waarheid. Konfrontasie. ’n Breekpunt. Trek ’n stoel nader en kom ons spring in.   ——   Episode Notas:   Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf [https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf]   ——   Reisigers:   Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg.   Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl.   Klankontwerp deur Gideon Botes.   Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën.   Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark.   Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film.   Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore.   * Oorspronklike dialoog. * Meeslepende toneelbeskrywings. * Talentvolle stemkunstenaars. * Betowerende musiek. * Atmosferiese byklanke   ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek.   ——   Luister Skakels:   Vind, volg en lusiter na Reisigers op Apple Podcasts, Spotify, Amazon Music of Youtube. * Webwerf: www.louis.africa/reisigers [http://www.louis.africa/reisigers]  * Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599 [https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599] * Spotify: https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC [https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC]   * Amazon Music: https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers [https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers]   * Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E [https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E]     ——   Aanbieder:   Louis Janse van Rensburg. Skrywer en vervaardiger van Reisigers.   Louis Janse van Rensburg is 'n skrywer, vervaardiger, en entrepreneur gebaseer in Johannesburg, Suid-Afrika. Getroud met twee kinders, is Louis die uitvoerende hoof van die Heavy Chef Foundation, 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan entrepreneur ontwikkeling. Reisigers is 'n passieprojek wat moontlik gemaak was danksy die onwrikbare ondersteuning van talentvolle kunstenaars, sy familie, vriende, en gemeenskap.   https://www.linkedin.com/in/louisjvr/ [https://www.linkedin.com/in/louisjvr/] jvrlouis@gmail.com [jvrlouis@gmail.com]

7. Nov. 2025 - 22 min
Episode Kommentaar: Ep #3 (Reisigers Reeks) Cover

Kommentaar: Ep #3 (Reisigers Reeks)

Kommentaar: Episode #3 (Reisigers: Die Reeks) Agter Die Mikrofoon insigte van Episode #3 "Asem". Toneel inspirasies, musiek samestelling, tematiese insigte, teks vs. opname - wat gesny of gebly het, agter die mikrofoon stories en nog soveel meer om te deel. —— Episode Notas: Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf [https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf] —— Reisigers: Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg. Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl. Klankontwerp deur Gideon Botes. Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën. Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark. Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film. Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore. * Oorspronklike dialoog. * Meeslepende toneelbeskrywings. * Talentvolle stemkunstenaars. * Betowerende musiek. * Atmosferiese byklanke ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek. —— Luister Skakels: Vind, volg en lusiter na Reisigers op Apple Podcasts, Spotify, Amazon Music of Youtube. * Webwerf: www.louis.africa/reisigers [http://www.louis.africa/reisigers]  * Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599 [https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599] * Spotify: https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC [https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC]   * Amazon Music: https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers [https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers]   * Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E [https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E]   —— Aanbieder: Louis Janse van Rensburg. Skrywer en vervaardiger van Reisigers. Louis Janse van Rensburg is 'n skrywer, vervaardiger, en entrepreneur gebaseer in Johannesburg, Suid-Afrika. Getroud met twee kinders, is Louis die uitvoerende hoof van die Heavy Chef Foundation, 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan entrepreneur ontwikkeling. Reisigers is 'n passieprojek wat moontlik gemaak was danksy die onwrikbare ondersteuning van talentvolle kunstenaars, sy familie, vriende, en gemeenskap. https://www.linkedin.com/in/louisjvr/ [https://www.linkedin.com/in/louisjvr/] jvrlouis@gmail.com [jvrlouis@gmail.com]

5. Nov. 2025 - 27 min
Episode Reeks: Reisigers - Ep #3/5 - Asem Cover

Reeks: Reisigers - Ep #3/5 - Asem

Reisigers: Die Reeks - Episode #3 van 5 - Asem.   Die oorspronklike vollengte potgooi produksie nou beskikbaar as 'n potgooi reeks.   Ons vang op met Episode #3 "Asem". Onderliggende motiewe begin na vore kom soos ons 4 vriende die lang pad terug huis toe neem.  ——   Episode Notas:   Laai af en lees die oorspronklike Reisigers draaiboek by https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf [https://louis.africa/s/20220404-REISIGERS.pdf]   ——   Reisigers:   Geskryf en voorgelees deur Louis Janse van Rensburg.   Met Joshua Na Die Reën, Luan Jacobs, Deon Meiring en Wernard Van Zyl.   Klankontwerp deur Gideon Botes.   Musiek ‘Branders’ deur Joshua Na Die Reën.   Vervaardig in samewerking met die Gemeente NG Elarduspark.   Suid Afrika se heel eerste vollengte potgooi film.   Reisigers is ‘n 100% oorspronklike draaiboek geskryf deur myself, Louis Janse van Rensburg en nou vervaardig as ‘n unieke fliek ervaring vir jou ore.   * Oorspronklike dialoog. * Meeslepende toneelbeskrywings. * Talentvolle stemkunstenaars. * Betowerende musiek. * Atmosferiese byklanke   ‘n Oormagneet wat jou in die wêreld van Jouba, Slabs, Mario & Monty in trek.   ——   Luister Skakels:   Vind, volg en lusiter na Reisigers op Apple Podcasts, Spotify, Amazon Music of Youtube. * Webwerf: www.louis.africa/reisigers [http://www.louis.africa/reisigers]  * Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599 [https://podcasts.apple.com/us/podcast/reisigers/id1739588599] * Spotify: https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC [https://open.spotify.com/show/4rFqbwKh6aSqnqy0Nl7klC]   * Amazon Music: https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers [https://music.amazon.com/podcasts/bb7a3e3f-e200-410c-a507-b0612534d5ce/reisigers]   * Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E [https://www.youtube.com/watch?v=HCS3HPGP94E]     ——   Aanbieder:   Louis Janse van Rensburg. Skrywer en vervaardiger van Reisigers.   Louis Janse van Rensburg is 'n skrywer, vervaardiger, en entrepreneur gebaseer in Johannesburg, Suid-Afrika. Getroud met twee kinders, is Louis die uitvoerende hoof van die Heavy Chef Foundation, 'n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is aan entrepreneur ontwikkeling. Reisigers is 'n passieprojek wat moontlik gemaak was danksy die onwrikbare ondersteuning van talentvolle kunstenaars, sy familie, vriende, en gemeenskap.   https://www.linkedin.com/in/louisjvr/ [https://www.linkedin.com/in/louisjvr/] jvrlouis@gmail.com [jvrlouis@gmail.com]

3. Juli 2025 - 27 min
Super gut, sehr abwechslungsreich Podimo kann man nur weiterempfehlen
Super gut, sehr abwechslungsreich Podimo kann man nur weiterempfehlen
Ich liebe Podcasts, Hörbücher u. -spiele, Dokus usw. Hier habe ich genügend Auswahl. Macht 👍 weiter so

Wähle dein Abonnement

Am beliebtesten

Begrenztes Angebot

Premium

20 Stunden Hörbücher

  • Podcasts nur bei Podimo

  • Keine Werbung in Podimo Podcasts

  • Jederzeit kündbar

2 Monate für 1 €
Dann 4,99 € / Monat

Loslegen

Premium Plus

100 Stunden Hörbücher

  • Podcasts nur bei Podimo

  • Keine Werbung in Podimo Podcasts

  • Jederzeit kündbar

30 Tage kostenlos testen
Dann 13,99 € / monat

Kostenlos testen

Nur bei Podimo

Beliebte Hörbücher

Loslegen

2 Monate für 1 €. Dann 4,99 € / Monat. Jederzeit kündbar.