
Afrikaans
Gratis en Podimo
Starte jetzt und verbinde dich mit deinen Lieblingspodcaster*innen
Mehr Sit, sit ek maak tee
Ek is 'n gebore storieverteller. Kaalvoet, soms huppelend en soms gly-gly deel ek my kant van die storie. Die moontlikheid is dat jy sal lag, dalk huil, selfs sal kan assosieer met my staaltjies en stories. My naam is Nicolette, ek is getroud met 'n man wat gelukkig getroud is, Wayne (ek weet want ek hou hom gelukkig),ons het 2 kuikens; 'n dogter (25), seun (22) en 'n ampertjies skoonseun. Die meetsnoere het vir my in die mooiste plekke geval. Die lewe is goed en die lewe is sleg. En ek, wel ek lewe intensioneel, emosioneel met elke asemteug. Sit, sit, ek maak tee. Dankie dat jy saam kuier. N
Radio kansel gesprek met Wynand Rossouw oor ons huwelik gedurende 2020
Ons storie is nie uniek nie. Ons kan ons nie losmaak van ons eie storie nie. Ons deel n klein druppel vanuit n groot dam
Op 'n "blind date" met Vernon Barnard
Big talk kuiers saam met die wêreld bekende Vernon Barnard
Die karsleutel is n engel
n Engel is n boodskapper, raak bewus van die engele wat jou omring
Wie is die dief?
Wie is die dief na wie verwys word in Joh 10:10?
Voorbereiding
Bid dat ons voorbereid is wanneer n gebed beantwoord word